Ons sal die COVID19 Protokol vir elke vertoning aanpas soos vereis deur die Nasionale Ramptoestand-regulasies.
Dit sal elke venue se verantwoordlikheid wees om te verseker dat lede van die gehoor voldoen aan al die toepaslike vereistes. Daar moet by elke venue voorsiening gemaak word vir sanitasiemiddel.
Die NTO sal die nodige dokumentasie wat deur elke gehoorlid voltooi moet word, verskaf.
___________
We will adapt the COVID19 Protocols for each performance as required by the National Disaster Act regulations.
It is the responsibility of each venue to ensure that audience members comply with the relevant requirements.
At each venue, enough sanitizer must be made available.
The NTO will provide the necessary documentation which must be completed by each audience member.
__________